ROLVERDELING
Lea Vivier
Waitress
Mila Guy
Bruid
Pieter
Edwin van der Walt
Ruan
Stiaan Smith
Lindie
Simoné Nortmann
Lukas
Beer Adriaanse
Katrien
Lynelle Kenned
Gerrie
Adam Heyns
Elsa
Ansu Visser
Warren
Marvin-Lee Beukes
Vrae en antwoorde van die filmspan.
Met watter karakter in Wonderlus identifiseer jy?
Wat is tans jou verhoudingstatus?
Hoe voel jy oor die idee van trou?
AGTER DIE SKERMS
Sulet Meintjies
kostuumontwerper.
Waitress
Geskei
Gemengde gevoelens

Waldemar Coetsee

produksie-ontwerper.

Die Dominee
Getroud
Op 25 - Not interested.
Op 26 - Waar kuier ons vanaand?
Op 28 - Verlief en wou nou trou.
Op 33 - Kom ons geniet die volgende fase.

Chris Joubert

produksie-ontwerper.

Ruan
In ’n verhouding vir 3 maande
Johan Cronje,
skrywer, regisseur, redigeerder.
Devin Toselli
Cinematographer
I suppose the groom is the character I most identify with. Maybe that’s just my stereo typical society based ideology of what my role in society dictates. But I like that idea, so maybe it’s not too bad.
am very much in a relationship
I believe marriage is a great partnership. Thankfully I have great role models. My parents have been together for 34 years this year, so it’s an idea that I am very much looking forward to.
Q: How did you use the camera to convey the feeling of the film?
A: Modern technology has given me so many amazing tools to tell a story and guide an audience. But there is something to be said about achieving something simply and beautifully. We shot the film entirely hand held, minus a few shots mounted on a car. The  soft untenable moment of a camera held in a hand is such a lovely tool to keep an
audience engaged.
 
Q: How did you create a such intimacy in certain scenes?
A: I hope to think I achieved a sense intimacy and closeness in the scenes. Part of this is by creating a warm soft environment by lighting for our characters to be cocooned in. Secondly, by remaining within the space of the performance being close enough to hear the actor breathe.
 
Q: How did you harness nature to play a role?
A: It’s funny to say that nature is a role-player. She definitely is because we are completely taken to task by her. Shooting a film is often described as being similar to going to war. We are against everything, and as film makers we try to manage our expectations of her, as her moods are ever changing. It’s something we have to consider at every corner of making a movie.
 
Q: How do you shoot intoxicated characters?
A: The characters’ intoxication is a huge part of the decisions in the film, and rightly so, the intoxication affects the way we show their character paths. Whether its beer goggles or paranoia, there are many elements in the film that are enhanced by the camera work, not only the characters taste for booze.
V: Wat moes jy doen om die kostuums natuurlik te laat voorkom binne elke karakter se persoonlikheid?​
A: Ek leer eers die karakters ken; ek wil hulle verstaan en tot ‘n mate in hul skoene staan. Ek identifiseer graag die karakter met iemand wie ek ken, ek wil sover ek kan die karakters eg en geloofwaardig laat voorkom.
V: Hoe hard het julle regtig aan die kostuums gewerk as almal dan heeltyd kaal is?​
A: Almal was definitief nie heeltyd kaal nie ,maar wanneer almal kaal is, is daar ander komplikasies wat in kom in terme van nipple caps en “merkins”. Hoe minder verskeidenheid van uitrustings jy het vir ‘n karakter, hoe meer aandag moet jy gee aan elke liewe detail gee.
V: ’n Trourok sê baie oor die bruid, wat sê hierdie trourok oor hierdie bruid?
A: Dit gee ‘n idee dat sy tot ‘n mate konvensioneel is, maar ook nie. Dit is ook wat haar kompleks maak in haar eenvoudigheid. Daar is iets klassiek aan die rok maar ook iets modern, dis ‘n eenvoudige, meer klassieke silhouette, simplisties maar op dieselfde tyd maak dit ‘n statement.
V: Almal het idees of drome oor troues, waarom het julle besluit om julle troue op hierdie manier uit te beeld?
A: Johan was ons bruid, en ons die wedding planners. Aanvanklik lyk alles fine, maar sodra jy na die omgewing kyk, sal jy sien dat die werklikheid nie so sprokiesagtig is nie.
Ons het ‘n paar elemente geidentifiseer met ‘n dieper of metaforiese betekenis:
Wind - soekende liefde
Water - die opgaar van liefde en waardes,asook refleksie van wat jou verwagting is.
Sement/klip - wat die fondasie beskerm,
Twilight - verwagting
Dag – dis die realiteit
Nag – dit verwys na dowwe beelde of verlede
V: Wat is die verskil tussen ’n regte troue en ’n fliek troue, hoe vind mens die balans om die stel goed te laat lyk maar ook om die storie eerlik te vertel?
A: ‘n Regte troue moet net vir die genooides spesiaal voel, maar vir n film troue moet dit die kykers ook aanraak.
’n Geleentheid beskore vir iemand buiten myself
V: Almal het idees of drome oor troues, waarom het julle besluit om die troue op hierdie manier uit te beeld?
A: ‘n Troue gaan mos eintlik oor die bruid. Dit is haar groot dag, waaroor sy droom van kleins af. Gewoonlik maak sy elke besluit. Daarom het ons alles om Bruid se karakter en persoonlikheid beplan vir die troue in die fliek.
V: Die bier, whiskey en sigarette wat in die film gebruik word is alles opgemaakte handelsmerke. Waar het julle daaraan gekom?
A: Met Wonderlus het ons geleentheid gebruik om name en ontwerpkeuses aan elke produk te koppel wat praat van die karakters, wie dit gaan gebruik, se persoonlikheid of om die omstandighede waarin hulle dit gebruik te beklemtoon deur die ontwerp, kleurkeuses en name.
V: Wees nou eerlik, was dit regte dagga by die dam?
A: Wel dit is mos nou wettig! Of hoe?
Ek probeer dit nog vasstel.
OOR DIE TEKS
 
V: Waar kom hierdie storie vandaan?
A: Uit dinge wat ek ervaar het en goeters waaroor ek nou nog wonder.
 
V: Jy verken die temas van liefde en verantwoordelikheid deur verskeie karakters. Waarom wou jy juis hierdie temas aanpak?
A: Ek dink dis belangrik om goeie vrae te vra. Belangriker as om te maak asof jy antwoorde het. Liefde is ’n komplekse ding waarmee almal wroeg en niemand regtig antwoorde op het nie. Ek wonder waar ons, ons idees oor liefde vandaan kry, en wou daardie vraag vra.
 
V: Hoeveel van die film is outobiografies en ken jy regtig hierdie karakters?
A: Alle verhale is tot ’n mate outobiografies, is dit nie?
 
V: Hoe lank het jy geskryf en wat het jou gehelp om nie op te gee nie?
A: Die konsep het so vyf jaar gelede begin posvat. Daarna was dit ’n saak van elke paar maande soveel skryf as wat inspirasie my toegelaat het. Ek dink jy moet ’n sterk oortuiging hê vir hoekom jy ’n storie wil vertel. Dit, en ’n goeie lot vriende met eerlike opinies.
 
V: Hoeveel keer was jy gevra om die vloekwoorde minder te maak in
die teks?
A: Nee, fokkol.
Gerrie. En Ruan. Vir verskillende redes.
Enkellopend.
OOR DIE REGIE
 
V: Vir so ’n eerlike en somtyds hartroerende onderwerp, hoe het jy die atmosfeer op stel gelei?
A: Om flieks te maak is die lekkerste ding wat jy kan doen met jou klere aan. So, deur mense daarvan te herinner. Goeie gees, goeie moed.
V: Die film is baie intiem, hoe het dit die kamerawerk en algemene stylistiese keuses beinvloed?
A: Die doel was om ’n eerlike storie op die mees eerlike manier moontlik te vertel. Al diestilistiese keuses was deur daardie lens benader.
V: Wat is die proses wat jy gevolg het toe dit by die casting van die film kom? Hoe het jy geweet wie sal werk vir watter karakter?
A: Ons het begin deur die net baie wyd oop te gooi deur middel van video oudisies. Daarna het die akteur eintlik die karakter gevind. Mens dink nie die goed nie, mens weet dit net.
V: Hoe het jy die dinamika tussen die akteurs en hul karakters ervaar en gefasiliteer?
A: Die oomblik wanneer ’n akteur gecast word, is die karakter nie meer joune as skrywer óf as regisseur nie. Dis die akteur s’n. Jy is bloot daar om die akteur se proses te ondersteun.
OOR DIE REDIGEERING
 
V: Hulle sê ’n storie word vir ’n derde keer vertel in die edit. Glo jy ook so?
A: Ek dink dit word eintlik die derde keer geskryf in die edit. Dis wel die eerste keer wat dit uiteindelik vertel word. Dis nogal vreesaanjaend.
V: Hoe voel jy het die storie verander van die skryffase tot nou?
A: Die gees het sonder twyfel behoue gebly, maar die prentjie in jou kop hou nooit op vervorm nie - dis ’n oneindigende samewerking met elke liewe rolspeler.
V: Wat verkies jy: skryf, regie of redigering? En waarom?
A: Almal. Ek voel elkeen is tot ’n mate ’n fase van dieselfde ding. Ek was baie bevoorreg om met hierdie film meer as een te kon behartig.
© Wonderlus Film (PTY) LTD 2018